Beoordelingen
Een zaak zonder beoordeling is bijna als een biergarten zonder gast. Foodlocate heeft alle beoordelingen voor 180 Degrees verzameld en samengevoegd, zodat je een beeld kunt krijgen op basis van de meningen van andere bezoekers. Tot nu toe zijn er 4494 evaluaties te vinden op 4 site(s). De gemiddelde beoordeling van 180 Degrees is 4.3, wat betekent dat gasten hebben een zeer hoge mening over dit restaurant. Help onze bezoekers met jouw beoordeling via ons beoordelingssysteem.
Recensies van verschillende websites
Alle beoordelingen van 180 Degrees van alle websites
dis die lieflikste familie eetplek. kos uit boonste rakke altyd vars en die diens is puik. die personeel en eienaar is op hulle beste. die pryse is bekostigbaar...
Lees verderdit was die lekkerste ete ons almal het dit verskriklik baie geniet en die diens is uitstekend. Ons sa beslis teruggaan dit was baie lekker
Dit is regtig waar die lekkerste eetplek in witbank. Mense baie vriendelik. Kos fantasties. Wens ons in Standerton het so eetplek gehad. Mense julle kan gerus d...
Lees verderVriendelikste mense die eienaars. So gasvry en die heerlikste kos. Sal hulle aanbeveel vir enige geleentheid en funksies of net n heerlike Sondag middag ete.
180 degrees is een van my gunsteling eetplekke. Die diens is fantasties en die kos is vreeslik baie lekker. Die kelners en kelnerinne is ook baie vriendelik. As...
Lees verder{{ slotProps.result.comment | strip_tags | str_limit(160) }}
Lees verder